Artikels en nuus in dié uitgawe:

Sonkrag: Laevolt-aansluitings nou ook opsie

Vuurwapens: Eindelik hoop vir vervalde lisensies

Vra eers dié vrae voor jy uitbrei

Kweekhuisgasse: Die regte syfers!

Sterk vennootskappe sit plaas in snelrat

64% van Limpopo reeds in swart besit: ‘Kry grond weer produktief’

Bewaringsboerdery se voordele: Heeljaar voer én R2 000/ha meer wins!

Tem roofdiere só wettig

Dié week in die landbou

Bek-en-klouseer hou SA kase uit wêreldkompetisie

Boere wil meer somergewasse plant

Politieke druk en haas het agriparke gekelder

Namibië plaas sy hoop op veldvleis

Briewe

Manie

Rentekoers is te hoog

Markte

Kortliks

Meet reën akkurater met klank

Nampo Kaap: Jy sal nie spyt wees oor dié spuite

Nuttig en nuut

Royalskou: Kampioenbeeste gekroon

Droogtefokus:

Bultfontein-boere knak

Omvang vergroot in Noord-Kaap

Wes-Kaap op naaldpunt

Staatsramphulp: Dís hoekom sake so sloer

Spesiaal:

Veebedryf

Vervoer en logistiek

Vir die gesin:

Smul saam met Suidooster

Gemeenskap se wyn help met kinders se pyn

‘My oupa Frans, eerste redakteur van LBW...’

Lok voëls na jou tuin

Boeke: Leer ken jou wêreld

Hart tot hart

Blokraaisel