Artikels en nuus in dié uitgawe:

Mini-begroting: Implikasies vir landbou
Planttyd: Só staan sake nou
Gaan waterperke vrugtebedryf in Langkloof knou?
Wêreld se eerste herlewingswol uit SA!
Soja: SA se stiefkind bring hoop
Limpopo-jongboer: Van 3 ha huurgrond tot 120 000 bokse soetrissies per jaar
Groter wins met koolstofsiklus
Taai omgewing, dun winsmarges: Net 20c/liter wins dra hele boerdery
SA se topskaap- en beesboere stuit vir niks
Gerrit van Zyl: Verkeerde bul kan jou kudde knou — kies só reg
Dié week in die landbou
G’n einde in sig vir LNR-geldpenarie
Briewe
Manie
Katoenproduksie bied puik geleenthede vir SA
SA se mededingendheid verswak
Kortliks
Presisie-tegnieke vir wingerdboere
Keer só diefstal van jou identiteit
Nampo Kaap: Vele ysters maak ligte werk
Nuttig en nuut
Vra vir Faffa
Bloemskou: Vrystaatse kampioenbeeste
Skou: Steytlerville: Spoggerige kleinvee

Spesiaal: Plaagbeheer

Vir die gesin:

Koel komkommer
Vroueboere slaan kolhou met gholflandgoed
Doen en late
Verlang (Jag)
Voorwaarts (Jou verhaal)
Hart tot hart
Blokraaisel

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.