Hier is maklike maniere om jou weeklikse uitgawe van Landbouweekblad digitaal te lees. 

1. LEES DIT IN E-TYDSKRIF-FORMAAT

Hierdie digitale formaat lyk presies soos jou tydskrif in gedrukte formaat en jy kan digitaal daardeur blaai soos met jou gedrukte tydskrif.

landbouweekblad
landbouweekblad

Gaan na "E-publikasies" op die navigasie op jou rekenaar, slimfoon en binne jou Netwerk24-app. 

epublikasies desktop

hamburger

Gebruik die zoemfunksie om die teks se grootte gerieflik te verstel.

Die soekfunksie maak dit maklik om vinnig by 'n spesifieke onderwerp uit te kom deur slegs 'n soekterm in te tik en deur die jongste uitgawe of al die vorige uitgawes te soek. 

Klik hier as jy meer wil weet oor E-publikasies



2. LEES DIE TYDSKRIF-ARTIKELS AS WEB-ARTIKELS

Jy kan ook die artikels in elke week se uitgawe van Landbouweekblad as web-artikels lees. Dis netjies in een kategorie, Tydskrif, op Landbouweekblad se webtuiste georganiseer. 

Klik hier om Landbouweekblad as web-artikels te lees

Geniet!