Dié kompleks is die eerste van sy soort landwyd en is ‘n mylpaal in die produksie van stikstof in Suid-Afrika. Kyk die video om meer uit te vind oor die produksieproses.