Hierdie uitdagings het gelei tot 'n groter fokus op die gehalte van wateroplosbare kunsmis, gespesialiseerde vloeibare kunsmis en blaarvoedings. Omnia het oor drie dekades 'n reeks pasgemaakte produkte ontwikkel om hierdie uitdaging te oorkom. Kyk gerus die video om meer uit te vind.