CT van der Merwe het sy toekomsplanne vir die boerdery per brief aan sy pa, Carl, oorgedra, waarna Carl die leisels oorgegee het. AL 3 boer saam met die natuur om volhoubaarheid te bevorder.