Dié vertakking bied egter ’n groot uitkoms as droëlandgewasse swaar trek. Neil het twintig jaar gelede 20 ha Royal Gala-, Fuji- en Braeburn-appelbome op die familieplaas Deveron in die grond gesteek en vandag pluk hy letterlik en figuurlik die vrugte.