Water’s Edge front 20 km lank aan die dam en huisves die veelbekroonde Devlan Limousin-stoetery. John was in 2006 Breedplan se SA Stoetteler van die Jaar.