Hy besit die Babirwa-wildplaas in Limpopo, en is mede-eienaar van die Brandwachtlandgoed by De Doorns in die Wes-Kaap, waar tafeldruiwe verbou word. Mogashoa is ook die voorsitter van Wildbedryf SA.