Egon, ’n bewaringsboer wat met mielies, sojabone, koring, beeste en dekgewasse boer, sê hy sou nooit sonder bewaringsbewerking die oeste behaal het wat hy afhaal nie. Sy grootste fout, sê hy, is dat hy nie vroeër daarmee begin het nie.