Hinner en sy broer, Heiko, bestuur onder meer die Hereford-stoetery Vicedale by Cullinan buite Pretoria, waar hulle 'n spesiale hartwaterprogram volg.