Alfonso is ook die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse filiaal van Golden Peanut & Tree Nut Company. Hierdie Ameri­kaanse maatskappy het onder meer in 2017 ’n hipermoderne, multimiljoenrand-verwerkings­aanleg vir grondbone op Hartswater geopen.