B. Hurwitz Farming (genoem na hul oupa) het die grootste geregistreerde Borankudde in Suid-Afrika. Hulle het ook een van die grootste voerkrale in Mpumalanga en kan enige tyd van 3 000 tot 8 000 speenkalwers afrond.