Kyk dié video om meer van die trekkers te leer. Mnr. Shaun van Jaarsveld, produkbestuurder by Northmec, vertel ook meer oor die Bunning-reeks, wat Northmec uit Brittanje na Suid-Afrika invoer. 

Dié meganisasie-insetsel word geborg deur Northmec.