Hy boer ook met katoen, sonneblom, sorghum, paprika en botterskorsies. Connie sê dit duur sowat vier jaar voordat ’n krokodil vir sy vel geslag kan word. Hy slag en sout self die krokodilvelle, waarna dit verkoel (“wet salted”) word totdat dit verkoop kan word. Só het die velle ’n betreklike lang raklewe.