Die Brangusbeeste kraai hier koning, met Nguni’s kort op hul hakke. Sparks, vorige voorsitter van die Lewendehawe-registrerende Federasie, is verlede jaar op die Aldam-veeskool aangewys as die Suider-Afrikaanse Stoetteler van die Jaar.