Die onderneming is 'n huishoudelike naam onder verbruikers wat gesondheids- en omgewingsbewus is.

Hoewel die idee van vrylopende hoenders destyds skaars bestaan het, was Jeanne vasbeslote om die hoenders op die natuurlikste manier moontlik groot te maak.

Só behaal sy sukses.