Hoppies se pa, Pietie, behartig die boerdery se lêhenvertakking, terwyl Hoppies verantwoordelik is vir hul skape en saaiery. Die Wes-Kaapse droogte het sy tol geëis, maar Hoppies se planne neem dan net ’n ander vorm aan.