Chris Burgess gesels met Chris Venter van AFGRI; Ashley Whitfield, ’n boer van Viljoenskroon, praat oor ’n werktuig vir boere wat herlewingslandbou toepas; ons loer in by Monsanto, bekyk ’n aartappel-oesmasjien, en Dok Faffa Malan voel tuis tussen die diere.