Met veerbelaaide tande wat geen breekbout beteken, is daar ook lae onderhoud op die werktuig. Mnr. Jacques du Plessis, produkspesialis by Northmec, vertel meer oor die Terremoto 3.

Dié meganisasie-insetsel word met trots geborg deur Northmec.