Hy is verlede jaar aangewys as die beesboer wat die afgelope dekade die beste vordering getoon het. Goeie sakebeginsels dra by tot dié boerdery se sukses, terwyl grondgesondheid bevorder en die gemeenskap opgehef word.