Simon D’Aubrey, Kwanalu se Jongboer van die Jaar vir 2019, is die derde geslag wat op Arcadia Estate by Eshowe boer. Hulle boer met suikerriet, hout, suurlemoene en avokado’s.
Arcadia Estates oes sowat 20 000 ton suiker per jaar en het ook 60 ha wattel- en bloekombome – hoofsaaklik vir pulp vir papiervervaardiging. Simon lê klem op die bewaring van grond vir toekomstige geslagte en beplan sy boerderymetodes rondom die omgewing. Hy sê jy moet jou grond met deernis behandel, jou werkers eerbiedig en altyd gereed wees vir verandering.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET
LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier