Boerdery is in Dawie se bloed en hy groei al van kleins af in die familieboerdery. Vandag wy hy al sy aandag aan die boerdery, terwyl Christine in beheer is van die finansiële bestuur en van voedselveiligheid.