Diversifikasie in verskillende klimaatstreke is deel van hul sukses. Jan is ook die voorsitter van die landbouprodukte-agenteraad (Apac) en Kobus was voorheen die voorsitter van die Piesang­kwekersvereniging van Suid-Afrika.