Hulle moet voortdurend planne maak om droogtes en roofdiere te trotseer, en seker te maak die vee het genoeg kos. John is ’n oudvoorsitter van Agri Limpopo. In 2007 was hy Limpopo se Boer van die Jaar en ook ’n finalis in die nasionale Boer van die Jaar-kompetisie. Hy sê boere moet saamstaan en betrokke wees by die georganiseerde landbou.