Gevolglik pas hulle bewaringslandboupraktyke toe. Hul benadering is: Weg met gif- en misstowwe en terug na ’n bonte verskeidenheid organismes in die grond.