Sy Simbra- en Simmentaler-stoeterye op Whispering Willows naby Arlington in die Oos-Vrystaat is ’n toonbeeld van ’n wetenskaplike benadering en doelgerigte seleksie.

Llewellyn, wat al die Landbounavorsingsraad se eerbewys vir die Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar gewen het, glo ’n goeie beesboer is ook ’n goeie gras- en veldboer.