Jannie is die baasbrein agter verskeie suksesvolle boerdery-uitvindsels wat dikwels uit sy eie frustrasie as boer gebore is. Hierdie toerusting help ook medeboere om hul produksie en doeltreffendheid te verbeter.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.