Anton Viljoen het in 2014 beheer oorgeneem by die voormalige AS Viljoen-boerdery (nou Villion Farms) by De Doorns in die Hexriviervallei. Dié tafeldruifboerdery strek oor 15 plase.
Met doelgerigte vernuwing aan die kultivarfront, die benutting van geleenthede op belowende nuwe markte, ’n moderne bestuurstyl en ’n tegnologiegedrewe pakskuur bereik hy en sy vrou, Judi, nuwe hoogtes. Danksy ’n nuwe pakstelsel is die produktiwiteit sowat 30% beter in die nuwe, moderne pakaanleg op die plaas Werda.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET
LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier