Gwanzi Queen Pineapples is geleë in Hluhluwe in KwaZulu-Natal en word bestuur deur Fred Visser en sy seun, Du Toit, met ’n merkwaardige span wat hulle ondersteun.
Die boerdery is meer as 50 jaar gelede op net 5 ha begin, maar is vandag een van die beste en grootste pynappelprodusente in Suid-Afrika. Hulle boer met 150 ha pynappels, wat elke week van die jaar geoes word. Hulle glo in volhoubare grondbewerkingspraktyke en boer na aan die natuur. Hul produkte word plaaslik en internasionaal beskou as ’n primahandelsmerk met puik smaak.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET
LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier