Dr. Pieter Prinsloo van Queenstown in die Oos-Kaap, voorheen adjunkvoorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, het die gaping gesien en die kans aangegryp om ’n premieprys te beding.

Landbouweekliks word Dinsdae om 19:30 op VIA uitgesaai. Heruitsendings vind plaas op Woensdage om 1:30 en 7:30, Donderdae om 13:30 en 18:30, Vrydae om 00:30 en 6:30, Saterdag om 7:00, Sondae om 17:00 en Maandae om 5:30 en 12:00.