Hy het Arlington-staalwerke begin om werktuie vir die boerdery te vervaardig, maar deesdae word dit landwyd versprei. Herman is betrokke by die Agri Arlington-boerevereniging, en hy glo in vernuwing.

“Daar moet deurgaans nuwe ouens, nuwe idees en nuwe denke wees sodat ons Suid-Afrika se voedselsekerheid kan oppas.”