Gideon het in 1990 saam met sy pa, Piet, en oom, Deon, op die plaas De Beerskraal naby Ventersdorp in Noordwes begin boer.