Een van dié trekker se beste eienskappe is die verhoogde traksie wat dit bied. Mnr. Arno du Plessis, nasionale verkoopsbestuurder by Case IH, vertel meer oor dié produk.

Dié meganisasie-insetsel word geborg deur Northmec.