Greenway Farms by Tarlton aan die Gautengse Wesrand produseer die helfte van Suid-Afrika se wortels, en die boerdery se unieke versappingsaanleg is sonder gelyke in die Suidelike Halfrond.