Vandag verander Kosie weer ander mense se lewe en dit kom uit sy hart. Hoewel hy ’n boer is by Napier in die Wes- Kaap, is hy nie ’n baas nie, en sy plaaswerkers is sy vennote en grondeienaar-bure.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.