Hy het onlangs tydens ’n onderhoud op Landbouweekliks aan Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, gesê almal wat ’n belang by dieregesondheid het, moet kyk watter lesse uit die uitbreking geleer kan word.

Hy gesels ook oor die impak van die land se kommunale veekuddes en befondsing vir dieregesondheid op die totale bedryf.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.