Robbie is die vyfde geslag op die plaas. Dié wêreld is ideaal vir haarwurm en Robbie voer al die afgelope sewe jaar ’n stryd teen dié parasiete deur te selekteer vir ’n kudde wat minder vatbaar vir hierdie wurms is.