Dié voormalige Wildboer van die Jaar kan nuwe neigings in die wildbedryf raaksien en haar familie-onderneming, Romaco Ranch by Mookgophong in Limpopo, daarvolgens posisioneer. Ellalien boer saam met haar man, Colin, en haar drie seuns, Malan, Rodney en Colin jr.