Die stafies bevat dadels as bindmiddel en is vol gesonde energie van natuurlike produkte.

Die stafies is klein genoeg om in jou broek se sak te pas en is in vier geure beskikbaar, naamlik kakao en koffie, appelkoos en amandel, gemengde bessies en appel en speserye.

Rosyne en kakao is die enigste verwerkte produkte wat bygevoeg word, maar daar is geen bygevoegde suiker in die stafies nie. Cecilia’s Farm bied ook ander produkte, soos droëvrugte en neute.

Die produkte is aanlyn beskikbaar, of by uitgesoekte takke van Spar.

PRYS:

Vanaf R8. 

NAVRAE: 023 313 3130, e-pos: info@cecilias farm.co.za; web: www.ceciliasfarm.co.za

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.