125 g ryp aarbeie, gesnipper

45 ml vars kruisementblare, gewas en grof gekap

60 ml jenewer (gin)

500 ml sodawater

Sit al die bestanddele saam in ’n drankiemenger of voedselverwerker. Verpulp tot glad. Vul drieglase met ys en verdeel die drankie tussen die glase.

Rond af met vars kruise­mentblare en sit dadelik voor. Lewer 3 drankies.