• 1 plaatkoek

Suurlemoen- heuningstroop

  • 125 ml suiker
  • 125 ml heuning
  • 100 ml suurlemoensap
  • Skil van 2 suurlemoene, fyn gerasper
  • 250 ml water 2 kaneelstokke
  • Griekse jogurt, vanieljeroomys of geklopte room
  • Geroosterde klapper, om voor te sit

Verhit die suiker, heuning, suurlemoensap en -skil, water en kaneelstokke stadig tot die suiker gesmelt is. Roer gereeld. Verhit tot kookpunt en prut vir 10 minute tot stroperig.

Sodra die plaatkoek uit die oond kom, prik met ’n vurk en giet die warm stroop oor. Laat afkoel tot kamertemperatuur, bedek en verkoel. Sit voor as nagereg met Griekse jogurt, roomys of geklopte room en geroosterde klapper.

Lewer 20-20 porsies

© MessengerPeople

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.