• 10-12 groot murgpampoentjies, gewas en droog gedruk
  • Sap van 2 suurlemoene
  • Skeut olyfolie
  • Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

Gebruik ’n aartappelskiller om die murgpampoentjies in dun linte te sny. Druk die suurlemoene bo-oor uit en voeg ’n skeut olyfolie by. Geur liggies met sout en peper en sit voor.

Lewer 6-8 porsies

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.