Die duurste ram is teen R21 verkoop. Ramme het gemiddeld R9 320 behaal. BKB Sentraal (Cradock) het die veiling aangebied.