Altesame 45 lotte is aangebied waarvan 22 stoetbulle ‘n omset van R494 000 behaal het. Die duurste bul is teen R80 000 verkoop. Agt stoetverse is teen altesaam R132 000 verkoop.  André Kock en Seun het die veiling aangebied.