Die Merino-stoetery Grunerbe Korino van mnre. Leon en Jurie Groenewald van Riviersonderend het dié prys betaal. ’n Omset van R894 000 is behaal. Altesame 51 ramme is aangebied en verkoop teen gemiddeld R17 530. BKB het die veiling aangebied. Foto: Johan Coetsee