Mnre. Chris Blignaut en Pieter Koekemoer van Proline Farming & Trading, Lushof, Burgersdorp het die ram gekoop.  Al 89 ramme is teen n gemiddeld R15 112 verkoop, terwyl 364 ooilammers gemiddeld R1 584 behaal het en 817 ooie gemiddeld R2 002. BKB het die veiling hanteer.