Die duurste ram is teen R50 000 aan mnr. Petri Snyman van Somerset-Oos verkoop. Ramme het gemiddeld R10 989 behaal en ooie gemiddeld R2 604. BKB het die veiling aangebied. Foto: Gavin Isted