Die duurste ram is teen R20 000 aan die Vyekraal-boerdery, Darling, verkoop. Van links is mnre. Appie Maritz, afslaer, Simon Matthysen van BKB, Marcelene van Rooyen, verkoper, Thinus van Schalkwyk van BKB, André Loedolff, koper, Jan Dienie, hanteerder, en Ian Groenewaldt, koper. Die veiling is deur BKB aangebied.