By die duurste ram wat teen R24 000 verkoop is, is (van links), mnre. Johan Fourie, Gerbrandt Rademan, koper, van Swellendam, Pieter Auckamp van BKB, Appie Maritz, afslaer, me. Nella Fourie, mnre. Henry Prins, hanteerder, Manie Fouie en Alfred Rademan, koper. Ramme het gemiddeld R11 330 behaal. Die veiling is aangebied deur BKB.